Gerookte Filette

 

GroenGetrou het nou ook gerookte Weiveld Hoender Filette beskikbaar! Geen suiker, MSG of gewone tafelsout in die pekel nie ... slegs gesonde bestanddele, o.a. Himalajasout en rou heuning.

R208 per kg in pakkies van ongeveer 420 gram.

Hierdie is ideaal vir somerslaaie, pizzas, "wraps", pasta of sommer net so!

 

More in this category: Weiveld Eiers »