GroenGetrou op WhatsApp

Ons gebruik WhatsApp Verspreidingslyste, oftewel WhatsApp Broadcast Lists, om GroenGetrou vriende direk te kontak. Ons stuur kennisgewings met besoekdatums, advertensies, spesiale aanbiedings, ens. Dit is nie ‘n WhatsApp groep nie en dus is daar nie heen-en-weer verkeer nie. ? U persoonlike kontaknommer bly privaat. Daar is verspreidingslyste vir die volgende areas: 

 

Noord-Kaap, Suid-Afrika

Hartswater

Kimberley

Kuruman

Orania

Vrystaat, Suid-Afrika

 

Bloemfontein

Boshof

 

Nasionaal & Internasionaal

 

Hierdie lys is vir al die ander “buitewyke” wat nie onder een van die ander areas val nie.

 

Kontak ons kantoornommer by 063 060 7586 en vra om gelys te word!