Aanbieding in Kimberley

Vir diegene wat nie 1 Maart se funksie kon bywoon nie, het ons spesiaal 'n tweede geleentheid gereël. 

Dit is hierdie keer in die aand, om meer mense te akkommodeer. Bespreek jou plekkie! :-)

More in this category: « Jan Kempdorp besoek