Saterdag, 25 Julie 2020 09:46

Weiveld Bees

Goeiedag Bloemfontein!

Ons het weer Weiveld Bees geslag en pak nou lieflike pakkies wors in die vrieskaste! Hiermee ons vars Weiveld Bees pryslys, met ’n paar nuwe items by. Loer gerus.

Indien ons genoeg bestellings kry, sal ons Vrydag, 31 Julie, in Bloemfontein aflewer. Andersins sal dit binne die eerste 14 dae van Augustus wees.

Ons hoor graag van u.