Sondag, 30 Augustus 2020 10:01

Sitrusboompies

Die boompies is tans tussen 12 en 24 maande oud, lyk pragtig en roep om geplant te word!

Augustus en September is die ideale tyd om bome te plant.

Daar is ook nog 'n paar Koemkwat-boompies beskikbaar. Doen gerus navraag.