Nuut

Nuut (79)

Dinsdag, 15 September 2020 06:19

Knoffel, kaas & kruie wors

Written by
Sondag, 30 Augustus 2020 10:01

Sitrusboompies

Written by

Die boompies is tans tussen 12 en 24 maande oud, lyk pragtig en roep om geplant te word!

Augustus en September is die ideale tyd om bome te plant.

Daar is ook nog 'n paar Koemkwat-boompies beskikbaar. Doen gerus navraag.

Sondag, 30 Augustus 2020 09:59

Orania Aflewering

Written by
Sondag, 23 Augustus 2020 15:53

Sout van die aarde

Written by
Vrydag, 21 Augustus 2020 09:58

Bloemfontein bestellings

Written by

 

 

Saterdag, 25 Julie 2020 09:46

Weiveld Bees

Written by

Goeiedag Bloemfontein!

Ons het weer Weiveld Bees geslag en pak nou lieflike pakkies wors in die vrieskaste! Hiermee ons vars Weiveld Bees pryslys, met ’n paar nuwe items by. Loer gerus.

Indien ons genoeg bestellings kry, sal ons Vrydag, 31 Julie, in Bloemfontein aflewer. Andersins sal dit binne die eerste 14 dae van Augustus wees.

Ons hoor graag van u.

Maandag, 20 Julie 2020 18:57

Gesonde, gesogte leervoeding

Written by
Saterdag, 09 Mei 2020 14:18

Weiveldbees

Written by
Woensdag, 06 Mei 2020 18:46

Bloemfontein 14 Mei 2020

Written by

 

 

Beste Bloemfontein kliënte

GroenGetrou sal DV eerskomende Donderdag, 14 Mei 2020, in die stad aflewer.

Vriendelike groete

Hendrik & Tindie

 

Maandag, 04 Mei 2020 13:07

Rou Sonneblom Heuning

Written by