Produkte
Laai ons katalogus hier af
Produklys Maart 22
Bestellings:
Stuur u wenslys na groengetrou@gmail.com of whatsapp na 063 060 7586 en meld asseblief u area.Ons sal die beskikbaarheid van produkte bevestig en met u gesels oor vervoer-opsies.
U sal 'n rekening ontvang, wat elektronies betaalbaar is. Sodra ons die bedrag ontvang het, sal die bestelling sorgvuldig opgemaak word.
Bestellings kan tot en met 10 werksdae neem voordat dit gereed is versending.
'n Gratis afleweringsdiens is beskikbaar vir Boshof, Kimberley, Bloemfontein en Orania areas.
Bloemfontein
Kimberley - Boshof
Ander

Aanbieding in Kimberley
Vir diegene wat nie 1 Maart se funksie kon bywoon nie, het ons spesiaal 'n tweede geleentheid gereël.
Dit is hierdie keer in die aand, om meer mense te akkommodeer. Bespreek jou plekkie! :-)...
Read More